Coco Chanel

Coco Chanel
Coco Chanel in 1928
Gebore
Gabrielle Bonheur Chasnel

(1883-08-19)19 Augustus 1883
Sterf10 Januarie 1971 (op 87)
Parys, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
BeroepModeontwerper
Ouer(s)Eugénie Jeanne Devolle
Albert Chanel

Gabrielle Chanel, beter bekend as Coco Chanel (1883–1971), was ’n Franse modeontwerper wat die modehuis Chanel begin het en ook bekendheid verwerf het met parfuums soos Chanel Nº 5. Haar klere-ontwerpe het ’n groot invloed op 20ste-eeuse modes gehad. Sy is veral bekend vir haar eenvoudige tweestukpakke vir vroue en die "klein swart nommertjie".[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy